Interhoër Landloop. Hoërskool Ermelo se landloopatlete het op 23 Augustus aan die Interhoër Landloop deelgeneem te Witbank High School. Twee van EHS se atlete, Bongmusa Vilakazi en Mnqobi Mabuza het baie goed presteer.
Bongmusa Vilakazi het tweede geëindig in die seuns o.18/ o.19-groep en Mnqobi Mabuza tree as wenner uit in die seuns o.14-groep.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf