)

Gert Sibande Tennisliga – EHS-tennis kraai koning

Gert Sibande Tennisliga. Hoërskool Ermelo het elf tennisspanne gehad wat op 17 en 18 Augustus aan die Hoëveld Gert Sibande Tennisliga deelgeneem het. Die liga het by Hoërskool Secunda plaasgevind en die Erries het uitstekend gevaar.

Deelnemende skole was Hoërskool Ermelo, Hoërskool Hoogenhout, Hoërskool Piet Retief, Hoërskool Oosterland, Curro Secunda, Hoërskool Standerton en Hoërskool Secunda.

Die Erries se eerstespan dogters het derde geëindig by die toernooi. Die tweede-, derde-, vierde- en vyfdespan dogters het almal eerste geëindig tydens die Tennisliga.

Erries se seunsspanne het ook almal eerste plekke behaal: die eerstespan, tweedespan, derdespan, vierdespan, vyfdespan en ook die sesde span het as wenners uit die stryd getree.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal