)

Ligbron atlete neem deel aan eerste landloop-liga

Masibulele Mndebele wat eerste in die senior meisies-afdeling geƫindig het.

Die eerste amptelike landloop-liga het op Woensdag, 31 Julie, te Delmas plaasgevind. Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, se atlete het baie goed gevaar en hulle sien uit na die res van die seisoen wat voorlê. Masibulele Mndebele, een van Ligbron se o/17 dogters, was algeheel eerste by die senior meisies-afdeling. Die landloopatlete sal op Woensdag, 7 Augustus, na Hoërskool Genl. Hertzog in Witbank gaan waar hulle aan die tweede landloop-liga sal deelneem.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal