Landloop – Op Vrydag 13 Mei het Hoërskool Aliwal-Noord deelgeneem aan die Landloop Liga 2. Dit het in Bloemfontein plaasgevind.
Die uitslae was as volg:
Hier volg die Landloop uitslae:
- Cwenga Tulelo – 4km [16.11]
- Catherine van Aardt – 4km [17,22]
- Angelique Kretsenger – 4km [22.11]
- Ashleigh Shaw – 4km [15,04]
- Robert Orrock – 8km [28,06]
Baie geluk aan die atlete wat hul tye verbeter het!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.facebook.com/AliesANHS/
Foto’s voorsien