)

EHS-atleet deur na SA’s

Caylin Loock

Op Saterdag, 31 Augustus, het vier van die Erries se landloopatlete aan die Mpumalanga-kampioenskap deelgeneem te Rob Ferreira.

Bongmusa Vilakazi eindig twintigste by die o/14-seuns, Luyanda Mabuza behaal ‘n negende plek by die o/19-seuns, asook Chantalle Swart by die o/16-dogters. Caylin Loock behaal ‘n uitstekende vierde plek by die o/15-dogters en kwalifiseer hiermee om aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap deel te neem wat op 20 September te Rob Ferreira plaasvind.

Baie geluk aan elkeen van hierdie vier atlete. EHS is besonder trots op julle. Caylin, baie sterkte met die SA’s wat voorlê – die Erries staan bankvas agter jou!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal