)

EHS-Fast 5-netbal presteer goed by Middelburg-toernooi

Die Erries se o/15A-Fast 5-netbalspan

Op Saterdag, 31 Augustus, het Hoƫrskool Ermelo-netbal neem deelgeneem aan die Middelburg FAST 5-toernooi.
Die dogters het pragtige netbal gespeel en het uitstekend gevaar tydens die toernooi.

Die o/15A-span wen vier uit hul vyf wedstryde: EHS wen Standerton 42-11, wen Kanonkop 23-12, EHS wen Patriot 32-8, EHS wen Kanonkop wƩƩr met 24-17, maar verloor ongelukkig teen Hoƫrskool Nelspruit 17-24 en eindig derde in die toernooi.

Die o/17A-span wen vyf wedstryde uit die ses wat hulle gespeel het en spog met die volgende tellings: EHS wen John Voster 13-12, EHS wen Kanonkop 29-17, EHS verloor teen Middelburg A met 10-20, EHS wen Standerton 18-10, EHS wen Kanonkop B 26-6 en EHS wen Middelburg B 21-4. DiƩ uitslae verseker dat die o/17A-span van Hoƫrskool Ermelo as naaswenners wegstap.

Die Erries is veral trots op SunƩ Viljoen wat as die o/17-speler van die toernooi aangewys is.

Baie geluk aan al die dogters met pragtige uitslae! EHS is besonder trots op die Fast 5-netbal.

SunƩ Viljoen met haar trofee vir speler van die toernooi
Die o/17A-Fast 5-netbalspan van EHS

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal