)

Rugby 7’s eindig onder top vier by Hino-toernooi

Op Saterdag, 31 Augustus, het die o/17A-sewes rugbyspan van Hoërskool Ermelo aan die Hino-toernooi in Middelburg deelgeneem.

Die uitslae van die dag getuig van pragtige rugby wat die seuns gespeel het.

EHS wen Standerton 19-17, EHS wen Rob Ferriera 10-5, EHS wen Steelcrest 33-7, EHS wen Uplands 33-12, maar verloor ongelukkig met 45-7 teen Middelburg Hoërskool in die semi-finaal.

Uit 20 spanne wat aan die dag deelgeneem het, eindig die Erries onder die top vier.

Baie geluk met die prestasie, seuns. Die Erries is trots op elkeen!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal