PRG vs Grey High. Na ’n baie kompeterende naweek op verskeie vlakke en in verskeie kodes bleik dit dat Paul Roos Gimnasium wel die oorhand gehad. Dit was in meeste van die tradisionele sporte waarin hulle teen hul opposisie van Gqeberha deelgeneem het. Hierdie jaarlikse kragmeting is een van twee groot derbies waar die hele skool aan ’n verskeidenheid sport- en kultuurkodes deelneem.
Grey High het vroegoggend die voorsprong geniet deur die golfkragmeting en die muurbalwedstryde te te wen. Daarna het Paul Roos in die meer tradisionele sporte die oorhand geneem. PRG wen algeheel die landloop, skaak, eSport, bergfietsry en maak ook skoonskip in die debatskompetisie.
Hokkie
Op die hokkieveld was daar sterker kompetisie. Paul Roos het tien van die sestien wedstryde wat gespeel is gewen. Die o14A-span buig die knie 3 – 2 teen ’n sterker span en die o16A-span moes met ’n gelyk-op uitslag tevrede wees. Die eerste span se wedstryd was ’n naelbytvertoning. Beide spanne het hard baklei om as wenners weg te stap. Grey High se doelwagter het Paul Roos ’n paar keer ontneem. Aan die einde van die dag het Paul Roos se eerste span die wedstryd 2-1 gewen.
Op die rugbyveld was Paul Roos sonder twyfel die sterker skool. Hulle verloor slegs een wedstryd teen Grey High. Veral op o.16-vlak was die manne van Paul Roos te sterk vir hul teenstaanders. Hulle het elke wedstryd met meer as 40 punte gewen. Die eerstespan se wedstryd was ’n harde stryd. Dit kon op enige stadium enige kant toe gaan. Ten spyte van moelike toestande, kom Paul Roos oortuigend terug in die tweede helfte en stap met welverdiende sege van 39 teenoor 24 weg.
Die interskole teen Grey High gee aan ’n klomp seuns die geleentheid om op hoë vlak te kompeteer en is dit een wat die twee skole koester.
PRG vs. Grey High
After a very competitive weekend on multiple levels and in various codes, it was also clear that Paul Roos Gymnasium did have the upper hand. This was also in most of the traditional sports in which they competed against their opposition from Gqeberha. This annual showdown is also one of two big derbies where the whole school participates in a variety of sport and culture codes.
Grey High School enjoyed the lead early in the morning by winning the wave showdown and the squash games. After that, Paul Roos prevailed in the more traditional sports. PRG wins the cross country, chess, eSport, mountain biking overall and also cleans up in the debating competition.
On the hockey field, there was stronger competition. Paul Roos won ten of the sixteen games played. The u14A team also bowed the knee 3 – 2 against a stronger team and the u16A team had to settle for a tie-on result. The first team’s game was a nail-biting show. Both teams fought hard to walk away as winners. Grey High’s goalkeeper stripped Paul Roos a few times. At the end of the day, Paul Roos’ first team won the game 2-1.
Rugby
On the rugby field, Paul Roos was without a doubt the stronger school. They lost only one game to Grey High. Especially at under-16 level, Paul Roos’ men were too strong for their opponents. They won each game by more than 40 points. The first-team match was a hard fight. It could go either way at any point. Despite weary conditions, Paul Roos came back convincingly in the second half and walked away with well-deserved victory of 39 versus 24.
The interschools against Grey High give a bunch of boys the opportunity to compete at a high level and is one that the two schools cherish.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf