Lejweleputswa Hokkieproewe. Twee van Hoërskool Bothaville se hokkie dogters, Kyla du Toit en Nicky Pietersen de Andrade, het puik presteer tydens die Lejweleputswa Hokkieproewe.
Kyla du Toit is gekies vir die o.16 Lejweleputswa span en Nicky Pietersen de Andrade is gekies vir die o.18 Lejweleputswa span. Beide die meisies neem dan ook vandag deel aan die Noord-Vrystaat hokkieproewe.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.facebook.com/BothavilleHS/?locale=af_ZA
Foto verskaf