Oos-Kaap Netbal. Ses leerders van Hoërskool Cradock is verkies vir OOS-KAAP Netbalspanne. Hulle gaan van 25 – 28 Junie aan die “All Ages” Interprovinsiale netbaltoernooi in Boksburg deelneem.
- o.14 Truby Willard, Kego Steenkamp, Melea Karsten
- o.15 Bianca Duvenage
- o.16 Shani Coetzee
- 0.18 Mia van Vuuren
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf