Oos-Kaap skole Netbal – Hoërskool Cradock leerders in spanne
Oos-Kaap skole Netbal. Bianca Duvenage en Tuané Taai van Hoërskool Cradock is onderskeidelik vir die o.16- en o.14-Oos-Kaap-netbalspan gekies. Die spanne gaan vanaf 16 tot 19 Junie aan die SA…
Oos-Kaap Netbal – Hoërskool Cradock leerders in span
Oos-Kaap Netbal. Ses leerders van Hoërskool Cradock is verkies vir OOS-KAAP Netbalspanne. Hulle gaan van 25 – 28 Junie aan die “All Ages” Interprovinsiale netbaltoernooi in Boksburg deelneem. Meer skolenuus:…








