)
Interprovinsiale Tennistoernooi – HoĆ«rskool Cradock

Interprovinsiale Tennistoernooi. Vyf leerders van HoĆ«rskool Cradock, Cindy Duvenhage, Truby Willard, LianĆ© van der Walt, Adrio Fourie en John-Henry King, neem vanaf 9 tot 12 Januarie aan die Interprovinsiale tennistoernooi…

Oos-Kaap Netbal – HoĆ«rskool Cradock leerders in span

Oos-Kaap Netbal. Ses leerders van HoĆ«rskool Cradock is verkies vir OOS-KAAP Netbalspanne. Hulle gaan van 25 – 28 Junie aan die “All Ages” Interprovinsiale netbaltoernooi in Boksburg deelneem. Meer skolenuus:…