Rugby-afsluiting – Hoërskool Bothaville vier Rugbyglorie
Rugby-afsluiting. Die jaarlikse rugby-afsluiting by Hoërskool Bothaville was ’n viering van toewyding, durf en uitmuntende prestasie. Ons rugbyhelde het deur die jaar hul lywe op die spel geplaas, en hul…
Leerlingraad 2026 – Hoërskool Bothaville kondig trots aan
Leerlingraad 2026 – Bothaville Hoërskool. Met groot trots en opgewondenheid kondig Hoërskool Bothaville die verkiesing van hul nuwe leerlingraad 2026 aan! Hierdie groep leerders het hul plek verdien. Deur hul…
Fauresmith Perde-uithourit – Hoërskool Bothaville
Fauresmith Perde-uithourit. 🏇 Anine van Heerden blink uit by Fauresmith 200-uithourit. Anine van Heerden, ’n leerder van Hoërskool Bothaville, het van 8 tot 10 Julie aan die uitmergelende Fauresmith 200-uithourit…
Netballiga Wenners – Hoërskool Bothaville
Netballiga Wenners – Die o.15A netbalspan van Hoërskool Bothaville het skoonskip gemaak tydens die netballiga. Hulle het verlede Saterdag deelgeneem aan die Lejweleputswa netballiga te Welkom Gimnasium. Hulle gaan aan…
Noord-Vrystaat Hokkie – Hoërskool Bothaville
Noord-Vrystaat Hokkie. Drie hokkiespelers van Hoërskool Bothaville, Thato Mototo o.14A, Kara van der Walt o.16B en Soso Sefika o.18B, is gekies vir die Noord-Vrystaat Hokkie A rn B spanne. Twee…
Grey Kollege Skaaktoernooi – Hoërskool Bothaville
Grey Kollege Skaaktoernooi. Hoërskool Bothaville se skaakspelers het die afgelope naweek deelgeneem aan die Grey Kollege Skaaktoernooi wat in Bloemfontein plaasgevind het. Prestasies behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.facebook.com/BothavilleHS/ Foto’s…
Lejweleputswa Tennisproewe – Hoërskool Bothaville
Lejweleputswa Tennisproewe. Hoërskool Bothaville se 0.15 tennisspelers het Maandag, 20 Januarie, aan die Lejweleputswa Tennisproewe deelgeneem. Uitslae behaal: Ciska is ook uitgenooi om aan die Vrystaat Tennisproewe deel te neem.…
VCSV Bestuur 2025 – Hoërskool Bothaville
VCSV Bestuur 2025. Sewe leerders van Hoërskool Bothaville is verkies tot die VCSV Bestuur 2025. Die bestuurslede is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.facebook.com/BothavilleHS Foto verskaf
VRL 2025 – Hoërskool Bothaville
VRL 2025 – Hoërskool Bothaville het hul VRL vir 2025 aangekondig. Hierdie jong leiers is verteenwoordigers van die skool en dien as ondersteuning tot die skool se leerlingraad. Dogters vir…
Freestate Farmskills kompetisie – Hoërskool Bothaville
Freestate Farmskills kompetisie. Hoërskool Bothaville het deelgeneem aan die Freestate Farmskills kompetisie wat aangebied is by Hoërskool Trio vanaf 28 tot 30 Augustus. Die sweisspan het bestaan uit CH Steenkamp,…
Goudveld Kunstefees – Hoërskool Bothaville
Goudveld Kunstefees. Drie leerders van Hoërskool Bothaville het aan die Goudveld kunstefees deelgeneem en skitterend gevaar. Anika van Zyl Lirrian du Preez Carlize Nel Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.facebook.com/BothavilleHS Foto verskaf
SAWMGA Vrystaat – Hoërskool Bothaville leerders presteer
SAWMGA Vrystaat. Twee leerders van Hoërskool Bothaville, Riané Horn en Dane Engelbrecht het tydens die SAWMGA VRYSTAAT prysuitdeling die volgende prestasies behaal in die Western mounted Games. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Lejweleputswa Tennisproewe – Hoërskool Bothaville
Lejweleputswa Tennisproewe. Hoërskool Bothaville se tennisspelers het op 3 November aan die Lejweleputswa Tennisproewe deelgeneem. Hulle uitslae is as volg: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.facebook.com/BothavilleHS/ Foto verskaf
British Junior Internationals Bisley – Bothaville leerder presteer
British Junior Internationals Bisley. Cilliers van der Merwe, leerder van Hoërskool Bothaville, het ‘n derde plek behaal in die o.21 junior mans se “target sprint” kompetisie by die British Junior…
Gerda Steyn – Hoërskool Bothaville trots op oud-leerder
Gerda Steyn. Hoërskool Bothaville is baie trots op Gerda Steyn, oud-leerder van Hoërskool Bothaville. Gerda het gister, 11 Junie, die Comrades Marathon gewen en ook in die proses die rekord…
Lejweleputswa Hokkieproewe – Hoërskool Bothaville presteer
Lejweleputswa Hokkieproewe. Twee van Hoërskool Bothaville se hokkie dogters, Kyla du Toit en Nicky Pietersen de Andrade, het puik presteer tydens die Lejweleputswa Hokkieproewe. Kyla du Toit is gekies vir…
SADSAA Bodemvis – Francois Rossouw in O19 span
SADSAA Bodemvis. Francois Rossouw, leerder van Hoërskool Bothaville, is gekies vir die Suid-Afrikaanse O/19 SADSAA bodemvis span, sowel as die O/19 SADSAA roofvis-span. Dit is ‘n skitterende prestasie, omrede dit…
Hoërskool Bothaville Landbousentrum – Sentrum ingewy
Hoërskool Bothaville Landbousentrum. Hoërskool Bothaville se Landbousentrum is onlangs ingewy. Dit was ‘n groot feestelike geleentheid! Die moraal agter die sentrum het nie slegs ten doel om aan die leerders…
Matriekklas 2022 – Hoërskool Bothaville vereer
Matriekklas 2022. Hoërskool Bothaville is tydens die Well Done Function in Bloemfontein vereer met twee toekennings. Mnr. Pretorius het namens die skool ‘n goue toekenning ontvang vir hul 100% slaagsyfer.…



















