Netballiga Wenners – Die o.15A netbalspan van Hoërskool Bothaville het skoonskip gemaak tydens die netballiga.
Hulle het verlede Saterdag deelgeneem aan die Lejweleputswa netballiga te Welkom Gimnasium.
Hulle gaan aan die Vrystaat uitspele deelneem op 20-21 Junie te Bethlehem.
Ander Lejweleputswa netballiga uitslae van die dag:
- o.14A netbalspan eindig 5de in die Lejweleputswa liga.
- o.19A netbalspan eindig 4de in die Lejweleputswa liga.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.facebook.com/BothavilleHS/
Foto voorsien
Become a Sponsor









