Netballiga Wenners – HoĆ«rskool Bothaville
Netballiga Wenners – Die o.15A netbalspan van HoĆ«rskool Bothaville het skoonskip gemaak tydens die netballiga. Hulle het verlede Saterdag deelgeneem aan die Lejweleputswa netballiga te Welkom Gimnasium. Hulle gaan aan…









