SADSAA Bodemvis. Francois Rossouw, leerder van Hoërskool Bothaville, is gekies vir die Suid-Afrikaanse O/19 SADSAA bodemvis span, sowel as die O/19 SADSAA roofvis-span. Dit is ‘n skitterende prestasie, omrede dit twee verskillende genres van diepsee visvang is. Dit behels ook heeltemal verskillende tipe kompetisies.
Francois gaan tydens Maart en Mei aan die onderskeie Nasionale Senior Kompetisies deelneem.
SADSAA Bottom Fish. Francois Rossouw, learner of Bothaville High School, was selected for the South African U/19 SADSAA bottomfish team, as well as the U/19 SADSAA predatory fish team. This is a brilliant achievement, as these are two different genres of deep-sea fishing. It also involves completely different types of competitions.
Francois will compete in the respective National Senior Competitions in March and May.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.facebook.com/BothavilleHS/?locale=af_ZA
Foto’s verskaf