)
Light tackle boat LTB – Laerskool Truida Kestell leerder prestreer

Light tackle boat LTB. Joshua de Jesus, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het sy Sentraal Gauteng kleure ontvang vir visvang. Hy het Sentraal Gauteng verteenwoordig by die Binnelandse…

Vrystaat Hengel kampioenskap – Primêre Skool Naudeville presteer

Vrystaat Hengel kampioenskap. Nicus Engelbrecht en Genevieve Venter, leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 2 en 3 September aan die Vrystaat Hengel kampioenskappe deelgeneem. Nicus het algeheel 8ste…

SADSAA Bodemvis – Francois Rossouw in O19 span

SADSAA Bodemvis. Francois Rossouw, leerder van Hoërskool Bothaville, is gekies vir die Suid-Afrikaanse O/19 SADSAA bodemvis span, sowel as die O/19 SADSAA roofvis-span. Dit is ‘n skitterende prestasie, omrede dit…

Mpumalanga Hengel – Hoërskool Ermelo leerders in o.19B span

Mpumalanga Hengel. Die Erries is besonder trots op DW du Plessis, graad 8 EHS-leerder, en Juandré Kruger, graad 10-leerder van EHS, wat beide gekies is vir die Noord-Oos Mpumalanga o.19B-hengelspan.…

Weskus Hengel – Daniël du Toit van Augsburg Landbougimnasium presteer

Weskus Hengel. Daniël du Toit, leerder van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam, hengel die afgelope 2 jaar vir Langebaan Hengelklub. Hy neem aan die Weskus-streek se liga deel teen ander klubs.…

Hengel – Nicus Engelbrecht presteer by Vrystaat Kampioenskappe

Hengel. Nicus Engelbrecht is ‘n Graad 5 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom. Hy het Saterdag, 10 September, aan Vrystaat Kampioenskappe deelgeneem vir die 0.19 span. Nicus se span…

Naudeville Hengel – Nicus Engelbrecht presteer

Naudeville Hengel. Nicus Engelbrecht van Primêre Skool Naudeville in Welkom het die afgelope twee jaar se toekennings onlangs gemaak. Die rede vir die vertraging, is as gevolg van die Covid-19…

Mpumalanga Hengel – Danté van der Bank in A Hengelspan

Mpumalanga Hengel. Danté van der Bank is ‘n leerder van Morgenzon Landbou Akademie. Hy is gekies vir die Mpumalanga O.19 A hengelspan. Dié span gaan gedurende Desember aan die die…

SADSAA Junior Gamefish Nationals – Francois Rossouw presteer

SADSAA Junior Gamefish Nationals. Francois Rossouw, leerder van Hoërskool Bothaville, het vanaf 26 Junie tot 1 Julie deel aan die SADSAA Junior Gamefish Nationals deelgeneem. Hy het in St Lucia,…

Skole Liga Hengel – Errie-hengel vaar goed tydens skole-liga

Skole Liga Hengel. Op ’n yskoue Saterdag, 16 Junie, het Hoërskool Ermelo se hengelaars aan nog ’n skole-liga hengel byeenkoms deelgeneem. Die visse was skaars, maar die Erries het steeds…