Mpumalanga Hengel. Danté van der Bank is ‘n leerder van Morgenzon Landbou Akademie. Hy is gekies vir die Mpumalanga O.19 A hengelspan. Dié span gaan gedurende Desember aan die die SA Hengel Kampioenskappe by Bloemhofdam deelneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf