)

Wits Wiskunde Olimpiade – BVHS leerders vaar uitstekend

Wits Wiskunde Olimpiade. ‘n Aantal leerders van Bethlehem Voortrekker HoĂ«rskool het op 18 Mei aan die eerste rondte van die Wits Wiskunde Olimpiade deelgeneem.

Die leerders het uitstekend gevaar en die volgende uitslae behaal.

Leerders wat meriete sertifikate ontvang het is:

  • Willie Janse van Rensburg (12)
  • TheonĂ© Jordaan (9)
  • Lucky Pule (10)

Leerders wat ‘n sertifikaat vir Uitnemende prestasie ontvang het:

  • Clarissa Hepburn (8)
  • Teboho Matsoso (8)
  • Simhika Nariandas (8)
  • Sipho Nwamba (9)
  • Cari Smit (8)
  • Jan-Hendrik Snyman (12)

Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders wat deurgedring het na die tweede rondte sal in die komende weke aangekondig word.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal