)

Skole Liga Hengel – Errie-hengel vaar goed tydens skole-liga

Skole Liga Hengel. Op ’n yskoue Saterdag, 16 Junie, het Hoërskool Ermelo se hengelaars aan nog ’n skole-liga hengel byeenkoms deelgeneem.

Die visse was skaars, maar die Erries het steeds hulself uitstekend van hul taak gekwyt. Die kompetisies het reeds in Februarie begin. Hoërskool Ermelo se leerders isuitgenooi om aan die SA Skole-kampioenskap deel te neem. Dié kampioenskap vind plaas in Oktober in Bloemfontein.

Die Erries is besonder trots op elkeen en wens elke leerder voorspoed toe.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal