NK Tennis Mini. Die afgelope naweek het die NK Tennis Mini in Kathu plaasgevind.
Janneke Engels van Uppies het aan die Vroue afdeling deelgeneem en het met ‘n tweede plek geëindig in die toernooi. In die Seuns 0/16 afdeling het Dappie van der Ryst van Uppies met ‘n vyfde plek geëindig.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf