Naudeville Hengel. Nicus Engelbrecht van Primêre Skool Naudeville in Welkom het die afgelope twee jaar se toekennings onlangs gemaak. Die rede vir die vertraging, is as gevolg van die Covid-19 epidemie.
Nicus het die volgende toekennings ontvang:
- Vsvov Kampioenskappe 2019 – Jnr /13 span behaal 2de plek
- Vsvov Kampioenskappe 2021 – Jnr /13 span behaal 2de plek
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf