)

SANESA QUALIFIER 4 – Hoërskool Ermelo presteer

SANESA QUALIFIER 4. Twee leerders van Hoërskool Ermelo, Surika Struwig en Joané van Zyl, het vanaf 10 tot 14 Augustus aan die SANESA QUALIFIER 4 vir Dresseer te Badplaas deelgeneem.

Surika Struwig word aangewys as kampioen in vier verskillende klasse:

  • Junior Medium Freestyle MP, Junior Medium Dresseer MP, Junior Novice Working Riding en Junior Novice Show Riding.

Joané van Zyl behaal die volgende plekke :

  • Twee eerste plekke in die Beginners Prix Caprilli-klasse, toets 4 en 5
  • Eerste plek in die Preliminary Dressage, toets 3.
  • Derde plek in die Preliminary Dressage, toets 4.
  • Eerste plek in die Performaince riding.

Joané wen die kampioenskap vir Mpumalanga Equestrian.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal