Hoërskool Bothaville Landbousentrum. Hoërskool Bothaville se Landbousentrum is onlangs ingewy. Dit was ‘n groot feestelike geleentheid!
Die moraal agter die sentrum het nie slegs ten doel om aan die leerders ‘n matrieksertifikaat met landbouvakke te verskaf nie, maar om hulle prakties voor te berei om met selfvertroue en ervaring die arbeidsmark te betree.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.facebook.com/BothavilleHS/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








