Goudveld Kunstefees. Drie leerders van Hoërskool Bothaville het aan die Goudveld kunstefees deelgeneem en skitterend gevaar.
Anika van Zyl
- Afrikaanse Stilstaande gedig A+
- A
Lirrian du Preez
- Afrikaanse Stilstaande gedig A+
- Gedramatiseerde Engelse gedig A++ en word ook aangewys as die katogorie wenner
- Afrikaanse Monoloog A+
Carlize Nel
- Afrikaanse Poësie B+
- Afrikaanse gedramatiseerde poësië A
- Afrikaanse gedramatiseerde prosa A
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.facebook.com/BothavilleHS
Foto verskaf
Become a Sponsor








