Tienertoneel. Die Streeksfeesfinaal uitslae van die ATKV Wes-Kaap is aangekondig.
Kamp saam is die wenners.
- Beste Aktrise in ‘n Hoofrol – Lyla Botha
- Beste Ensemble
Kamp saam ontvang benoemings vir:
- Beste verhoogbestuur – Kayla Weidemann en Marijke Hamann
- Beste Regie – Lyla Botha en Chanté Viljoen
- Beste Klank – Jano Lötter
- Beste Hantering van Tegniese Aspekte
Weg ontvang benoemings vir:
- Beste Aktrise in ‘n Hoofrol – Amelie Bruwer
- Beste Ensemble
- Beste Hantering van Tegniese Aspekte
- Beste Beligtingsoperateur – Minki Brink
- Beste Klankoperateur – Helé Erasmus
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








