Lejweleputswa Tennisproewe. Hoërskool Bothaville se tennisspelers het op 3 November aan die Lejweleputswa Tennisproewe deelgeneem.
Hulle uitslae is as volg:
- S0/19, Hanco van der Walt no. 3
- S 0/17, Niel Oelfken no. 9
- D0/17, Megan Oberholzer, no. 4
- DO/17, Jané Greeff no. 6
- DO/17, Chané Roets no. 9
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.facebook.com/BothavilleHS/
Foto verskaf