)

Con-Spirito forte – EHS leerders vaar uitstekend

Con-Spirito forte. Drie leerders van Erries het deelgeneem aan die forte (finale) rondte van Con-Spirito kunswedstryd.

Hulle verwerf uitstekende resultate:

Madri van Niekerk:

  • Fotografie: 91% – Itemwenner
  • Grys potlood: 99% – Itemwenner
  • Olie-pastelle: 97% – Itemwenner
  • Houtskool: 95% – Itemwenner
  • Waterverf: 93% – Itemwenner
  • English second language, prepared – 92%

Miané Swanepoel:

  • Afrikaans Voorbereide lees: 95%
  • Afrikaans Redenaars: 91%

Daniël Mostert:

  • Potloodskets: 91%

EHS is ook besonder trots op Madri van Niekerk wat as afdelingwenner vir die beste leerder in Hoërskool-kuns verwerf het.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal