)

Porterville Uitnodigingsgala – Augsburg Landbougimnasium

Porterville Uitnodigingsgala. Op Woensdag, 8 November, het Augsburg Landbougimnasium se Laer- en Hoërskool swemmers aan die Porterville uitnodigingsgala deelgeneem.

Augsburg was een van agt skole wat aan die gala deelgeneem het. Die kompetisie was sterk, maar die Augsies het golwe in die swembad gemaak en met 17 medaljes huis toe geswem! Hulle het 5 Goud, 8 Silwer en 4 Brons medaljes gewen.

Hiermee het Augsburg se swemmers die jaar op ‘n hoogtepunt afgesluit!

Meer skolenuus:https://schoolsthatrock.co.za

https://augsburggim.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal