)
Hoofseun 2025 – Augsburg Landbougimnasium

Hoofseun 2025. Soos in die verlede, gesels Schools That Rock weer vanjaar met die Hoofleiers van Hoërskole in Suid-Afrika. Vandag kom Connen Mouton, Hoofseun 2025 van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam aan die…

Hoofdogter 2025 – Augsburg Landbougimnasium

Hoofdogter 2025. Vanjaar gesels Schools That Rock weer met die Hoofleiers van Hoërskole in Suid-Afrika. Vandag gesels ons met Zoë Mouton, Hoofdogter 2025 van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam. “As Hoofdogter 2025 van…

Laerskool Prysuitdeling 2024 – Augsburg Landbougimnasium

Laerskool Prysuitdeling 2024. Dit is alweer daardie tyd van die jaar wanneer leerders kan spog met hul prestasies. Hiermee die presteerders van Laerskool Prysuitdeling 2024. Enkele hoogtepunte: Akademie: Top 3…

Williston Jeugskou – Augsburg Landbougimnasium

Williston Jeugskou. Die Williston Jeugskou het deelnemers van heinde en ver gelok. ‘n Totaal van 120 deelnemers van Williston, Fraserburg, Loxton, Carnarvon, Kakamas, Upington, Clanwilliam en omgewing het aan die…

Tennis 4 Jesus – Augsburg Landbougimnasium

Tennis 4 Jesus. Augsburg Landbougimnasium, Clanwillam, se hoërskool tennisspan het aan die “Tennis 4 Jesus”- dubbelstoernooi te Bredasdorp deelgeneem. Hierdie toernooi is ‘n jaarlikse hoogtepunt vir die tennisspelers, en hierdie…

Krieket – Augsburg Landbougimnasium

Krieket. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, se eerste krieketspan het Donderdag, 25 Januarie ‘n krieket liga-wedstryd teen Hoërskool Vredendal gespeel. Augsburg het ‘n totaal van 104 lopies teen Vredendal se 101 lopies…

Ruiterkuns – Augsburg Landbougimnasium presteer

Ruiterkuns. Tydens die afgelope Loeriesfontein Skou het ses van Augsburg Landbougimnasium se leerders baie mooi presteer in Ruiterkuns. Die uitslae is as volg (in hul onderskeie klasse): Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…

Porterville Uitnodigingsgala – Augsburg Landbougimnasium

Porterville Uitnodigingsgala. Op Woensdag, 8 November, het Augsburg Landbougimnasium se Laer- en Hoërskool swemmers aan die Porterville uitnodigingsgala deelgeneem. Augsburg was een van agt skole wat aan die gala deelgeneem…

Senior Raad van leerders – Augsburg Landbougimnasium

Senior Raad van leerders. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, het die matrieks van 2024, wat gekies vir die Senior Raad van leerders, aangekondig. Uit hierdie groep sal ‘n hoofmeisie en hoofseun aangewys…

School Sport Winter Games – Augsburg leerder skitter in rugby

School Sport Winter Games. Augsburg Landbougimnasium Graad 9 leerder, Leranzel Smith, het tydens die Junie-vakansie geskitter met sy rugbytalent by die “National School Sport Winter Games” in Benoni, Gauteng. Leranzel…

Telkom Netball Championship – Augsburg leerder by kampioenskap

Telkom Netball Championship. Augsburg Landbougimnasium woeker omtrent by die Nasionale netbal Toernooi (Telkom Netball Championship). Die toernooi vind plaas by Hoërskool D.F Malan in Kaapstad. Emma Kordom, o.18A-speler van Augsburg…

Boland Atletiek – Augsburg Atlete in span ingesluit

Boland Atletiek. Twee van Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, se atlete is ingesluit in die Boland Atletiek span. Juan Marais en Luthen September gaan eerskomende Saterdag deelneem aan die Wes-Kaap Kampioenskappe te…

Skaapskeer – Augsburg Landbougimnasium kompetisie

Skaapskeer. Augsburg Landbougimnasium van Clanwilliam se skaapskeer span het die afgelope drie weke hard geoefen by S.W. van Zyl (Wadrift-boerdery). Die skool bedank ook vir Niekie Loubser wat die leerders…

Landboubestuurspraktyk – Augsburg leer meer oor Angora’s

Landboubestuurspraktyk. SA Mohair en hulle verteenwoordigers het die Graad 12 Landboubestuurspraktyk-leerders van Augsburg Landbougimnasium besoek. Tydens die besoek het hulle die leerders touwys gemaak oor Angora’s (veselbokke). Hulle het onder…

Augsburg Landbougimnasium – Verwelkom 2034 se matrieks

Augsburg Landbougimnasium. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, het gister, 18 Januarie nog ‘n matriekklas verwelkom. Welkom aan die matrieks van 2034! Hierdie Graad 1’s het hul skoolloopbaan by Augsburg Landbougimnasium met entoesiasme,…

Wes-Kaap Boerbokklub – Dolan Delport verwerf hoogste Punte

Wes-Kaap Boerbokklub. Dolan Delport is ‘n leerder by Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam. Hy het ingeskryf vir die Wes-Kaap Boerbokklub se junior Boerbokkursus. Hy het die hoogste punt verwerf by die Junior…

Landbou – Augsburg Landbougimnasium wingerdbedrywighede

Landbou. Augsburg Landbougimnasium se landbou leerders is nie net gedurende oestyd en snoeityd betrokke by die wingerd nie. Die leerders is ook by talle ander bestuurspraktyke betrokke. Hierdie week het…

Wes-Kaap Jeugskou – Augsburg Landbougimnasium presteer

Wes-Kaap Jeugskou. Tydens die Wes-Kaapse Jeugskou-toekenningsgeleentheid is verskeie spesiale toekennings toegeken gemaak. Die toekennings is gemaak aan deelnemers en skole wat presteer het tydens die streeksjeugskoue en ook tydens die…

Landbou – SWASA kursus by Augsburg Landbougimnasium aangebied

Landbou. BKB het vanjaar vir die eerste keer die gewilde SWASA kursus in Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, se wolskuur aangebied. Hierdie kursus gaan onder andere oor die volhoubare bestuurspraktyke van skaapboerdery.…

Augsburg Prysuitdeling – Augsburg gee erkenning aan presteerders

Augsburg Prysuitdeling. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, het aan hul presteerders erkenning gegee by die Hoërskool Prysuitdeling. Hier volg ‘n paar hoogtepunte: Hoofseun 2023: André Vermeulen Hoofdogter 2023: Luchané Matthews O/Hoofseun: Samuel…

Landbou – Augsburg Landbou Dogters aan die woel

Landbou. Augsburg Landbougimnasium is ‘n landbouskool in Clanwilliam Dit is ook ‘n Landbou-fokusskool waar dogters hulle passie vir Landbou reeds in graad 8 kan ontdek. Tans is die Graad 8-dogters…

Skaapskeer – Augsburg skeerdiens hard aan die werk

Skaapskeer. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, bedank die gemeenskap se boere wat tans op Woensdae namiddae vir hulle skape bring om op te oefen.Die ondervinding wat Augsburg se leerders opdoen met die…

Augsburg Landbougimnasium – Meer oor hul kontrei 

Augsburg Landbougimnasium. Wat weet jy van Augsburg Landbougimnasium se kontrei, Clanwilliam? Van berg, see, vlakte en vallei? Waar kry jy nog ‘n Sederboom, anders as die Sederberg se boonste soom?…