Landboubestuurspraktyk. SA Mohair en hulle verteenwoordigers het die Graad 12 Landboubestuurspraktyk-leerders van Augsburg Landbougimnasium besoek. Tydens die besoek het hulle die leerders touwys gemaak oor Angora’s (veselbokke). Hulle het onder andere geleer van die siektes wat Angora’s opdoen en die behandeling daarvoor.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf