Laerskool Prysuitdeling 2024. Dit is alweer daardie tyd van die jaar wanneer leerders kan spog met hul prestasies. Hiermee die presteerders van Laerskool Prysuitdeling 2024.
Enkele hoogtepunte:
Akademie:
Top 3 Graad 4:
- 1. Amy Turner
- 2. Elijah Murphy
- 3. Grace Bonthuys
Top 3 Graad 5:
- 1. Hanje Louw
- 2. Maya du Plessis
- 3. Shayna Cloete
Top 3 Graad 6:
- 1. Liné van der Westhuizen
- 2. Reinard Bosman
- 3. Jo-Mari Garbers
Top 3 Graad 7:
- 1. Inge Rossouw
- 2. Jade Kotzé
- 3. SB Wiese
Sport:
- Laerskool Sportdogter: Riana Valentine
- Laerskool Sportseun: Luan Rossouw
- Staatmaker beker: Erasmus de Beer
- Gerhard van der Wath volhardingbeker: Juanita Alberts



Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








