Senior Raad van leerders. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, het die matrieks van 2024, wat gekies vir die Senior Raad van leerders, aangekondig. Uit hierdie groep sal ‘n hoofmeisie en hoofseun aangewys word tydens die jaarlikse prysuitdeling.
Die lede van die Senior Raad van leerders is:
- Zandré Nel
- Marius Smith
- Leon Loots
- Dewald Vermeulen
- Lian du Plessis
- Daniëlle Muller
- Shané Vermeulen
- Elré Baard
- Lisa Mouton
- Liezecke Louw
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf