FS Schools #4 Cycling. Hoërskool Trio het weereens puik presteer tydens die FS Schools #4 Cycling wat gister, 16 September, op Trio se bane plaasgevind het!
Youth girls:
- 1. Dana-Lee Fourie
- 2. Nadia Campher
- 3. Desiré Janse Van Rensburg
Youth Boys:
- 5de Rohan van As
- 2de Jumar du Plooy
Sub Junior girls:
- 2de Marioné Janse van Rensburg
Aflos:
- 2de- Jumar du Plooy, Ruan van As en Arno Erasmus.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf