Wes-Kaap Jeugskou. Tydens die Wes-Kaapse Jeugskou-toekenningsgeleentheid is verskeie spesiale toekennings toegeken gemaak. Die toekennings is gemaak aan deelnemers en skole wat presteer het tydens die streeksjeugskoue en ook tydens die WP-kampioenskappe.
Augsburg stap weg met volgende toekennings:
- 1. Beste Jeugskou-skool in die Weskaap
- 2. Meeste streekskoupunte is aan vier leerders toegeken. Almal het aan drie skoue deelgeneem, naamlik Heidelberg, Riversdal en Swellendam, en het 100% behaal. Benjamin Turner (Gr. 7) het een van die toekennings ontvang.
- 3. Die toekenning aan leerders wat die beste in die kennistoets tydens die WP-kampioenskap gevaar het, is aan twee leerders toegeken. Anré de Klerk (Gr. 9) ontvang het een van die toekennings ontvang.
- 4. Die toekenning vir die beste punt in die was- en voorbereidingsafdeling tydens die WP-kampioenskap gaan aan Bianca Viljoen (Gr. 11) van Augsburg.
Western Cape Youth Fair. During the Western Cape Youth Show Awards ceremony, several special awards were presented. The awards were made to participants and schools who performed at the regional youth fairs and also at the WP Championships.
Augsburg also walked away with following awards:
- 1. Best Youth Show School in the Western Cape
- 2. Most regional show points were also awarded to four learners. All participated in three shows, namely Heidelberg, Riversdale and Swellendam, and achieved 100%. Benjamin Turner (Gr. 7) also received one of the awards.
- 3. The award to learners who performed best in the knowledge test at the WP Championship was also given to two learners. Anré de Klerk (Gr. 9) received one of the awards.
- 4. The award for best mark in the washing and preparation department at the WP Championship also goes to Bianca Viljoen (Gr. 11) of Augsburg.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf