Jeugskou – Hoërskool Ermelo leerders presteer
Jeugskou. Twee van Hoërskool Ermelo se dogters het 3 Mei deelgeneem aan die Jeugskou-kompetisie in Balfour, Mpumalanga. Zetske van der Merwe en Delené Arnoldi het deelgeneem in die kulinêre kuns-afdeling.…
Wes-Kaap Jeugskou – Augsburg Landbougimnasium presteer
Wes-Kaap Jeugskou. Tydens die Wes-Kaapse Jeugskou-toekenningsgeleentheid is verskeie spesiale toekennings toegeken gemaak. Die toekennings is gemaak aan deelnemers en skole wat presteer het tydens die streeksjeugskoue en ook tydens die…
Erries skou met trots plekke los
Op Woensdag, 25 April 2018 het Hoërskool Ermelo se Jeugskouleerders aan die tweede streekskou deelgeneem te
Hoërskool Ermelo skitter by Jeugskou
Errie-Jeugskouleerders het op Saterdag 24 Februarie 2018 te Middelburg aan die eerste Mpumalanga Jeugskou se








