)

Hoërskool Ermelo skitter by Jeugskou

Errie-Jeugskouleerders het op Saterdag 24 Februarie 2018 te Middelburg aan die eerste Mpumalanga Jeugskou se streekskou deelgeneem en het puik presteer!

Divan Lourens het deelgeneem in die Senior konyn-afdeling en het ‘n derde plek behaal.

Kayla Lourens het in die Senior sierduif-afdeling deelgeneem en het ‘n eerste plek verower!

Ashleigh Lourens is Divan en Kayla se jonger sussie wat nog in die Laerskool is, maar reeds vir Hoërskool Ermelo deelneem in die Junior Sierduif-afdeling vir EHS en sys tap met die louere weg in hierdie afdeling!

Al drie is deur na die volgende rondte!  Baie geluk en baie sterkte! Die Erries is besonder trots op julle!

Op die foto bo:  (vlnr): Kayla, Divan en Ashleigh Lourens

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal