Ruiterkuns. Tydens die afgelope Loeriesfontein Skou het ses van Augsburg Landbougimnasium se leerders baie mooi presteer in Ruiterkuns.
Die uitslae is as volg (in hul onderskeie klasse):
- Anebelle Lötter (Gr. 1) – 1ste plek: een; 2de plek: een
- Mieke Visser (Gr. 7) – 1ste plekke: ses; 2de plekke: vier
- Emma Jansen – 1ste plekke: sewe; 2de plekke: twee; 3de plek: een
- Janru van Rooy – 3de plek: een
- René Smith (Gr. 9) – 1ste plekke: twee; 2de plekke: drie; 3de plek: een; 4de plekke: drie
- Stephan Laubcher (Gr. 10) – Deelname
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf