)

Skaapskeer – Augsburg Landbougimnasium kompetisie

Skaapskeer. Augsburg Landbougimnasium van Clanwilliam se skaapskeer span het die afgelope drie weke hard geoefen by S.W. van Zyl (Wadrift-boerdery). Die skool bedank ook vir Niekie Loubser wat die leerders touwys gemaak het.

Augsburg se span het Saterdag, 18 Februarie, deelgeneem aan ‘n kompetisie by Riversdal. Jami-Lee Mclean is een van twee jongste deelnemers wat plek gekry het in die WP-span vir die klas van wol. Sy gaan op 27 April deelneem aan die SA-kampioenskappe in Bloemfontein.

Augsburg wens ook twee van hul oud-leerders, Barend Lubbe en Jean-Mari Jordaan, geluk wat ook die WP-span behaal het vir skaapskeer.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://augsburggim.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal