)

School Sport Winter Games – Augsburg leerder skitter in rugby

School Sport Winter Games. Augsburg Landbougimnasium Graad 9 leerder, Leranzel Smith, het tydens die Junie-vakansie geskitter met sy rugbytalent by die “National School Sport Winter Games” in Benoni, Gauteng.

Leranzel is verkies tot die Weskaap o/15 rugbyspan wat gedurende die toernooi al hulle wedstryde gewen het. Die span is ook gekroon as die kampioenspan van die week. Leranzel het ook gedurende die toernooi die voorreg gehad om as kaptein vir twee van die wedstryde op te tree.

Die span se tellings was soos volg:

  • Weskaap 22 vs Ooskaap 0
  • Weskaap 29 vs Vrystaat 0
  • Weskaap 36 vs Gauteng 0
  • Weskaap 42 vs Limpopo 0
  • Weskaap 54 vs Noordwes 0 (Kaptein)
  • Weskaap 19 vs KZN 10 (Kaptein)

Augsburg se O/15 afrigters, Mnr. Vernon Lombard en Mnr Riaan Engelbrecht, is baie trots op Leranzel en sien uit na die toekoms om te sien hoe hy verder onwikkel as ‘n rugbyspeler.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://augsburggim.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal