)

IPT Gholf Kampioenskap – Hoërskool Ermelo leerders uitstekend

IPT Gholf Kampioenskap. Twee leerders van Hoërskool Ermelo, Zané du Plessis (graad 12) en Bea Breedt (graad 11), het op 16 en 17 Julie aan die SA Hoërskole IPT Gholf Kampioenskap vir dogters by die Reading Buiteklub in Alberton deelgeneem.

Bea het uitmuntende gholf gespeel en word vir die derde agtereenvolgende jaar as die SA-kampioen gekroon.  Sy was ook kaptein van die Mpumalanga A-span wat die spankompetisie gewen het.

Zané en Bea het saam as ‘n span die Erries verteenwoordig in die SA Skole-afdeling.  Hierdie twee dogters vorm ‘n gedugte span en eindig algeheel agste uit 26 spanne.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal