)

Nasionale Netbal Kampioenskap – Oranje verdedig SA kroon

Nasionale Netbal Kampioenskap. Die 1ste netbalspan van die Hoër Meisieskool Oranje kom die naweek voor die grootste toets van die jaar te staan. Dit is tydens die Nasionale Netbal kampioenskap (DSTV Netball Challenge) in Florida.

Oranje het in 2022 geskiedenis gemaak deur die eerste keer ooit die o.19-afdeling te wen. Dit was ook die eerste keer wat ’n skool buite Gauteng of Noordwes daarin kon slaag om die titel te verower.

Spanne gaan nege wedstryde in drie dae (Vrydag, Saterdag en Sondag) speel. OMS se groepwedstryde vind as volg plaas:

Vrydag (21 Julie)

  • 08:00 teen Hoërskool Secunda
  • 13:20 teen Shayamoya High School
  • 15:20 teen Joe Slovo High School

Saterdag (22 Julie)

  • 10:00 teen Tsosoloso School
  • 12:40 teen Manzomtom High School

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal