Skolerugby. Vier rugbyspelers van Hoërskool Bultfontein is gedurende die afgelope vakansie se skolerugby as spelers van die wedstryd gekroon.
Werbrand Swart, Gideon Labuschagne, Derik Greyling en Lenró Krüger, het die vakansie aan onderskeie toernooie deelgeneem waar hulle die prestasie behaal het.
Meer skolenuus: https://schoolsthetrock.co.za
Foto verskaf