)
Skolerugby – Truida Kestell teen Primêre Skool Fichardtpark

Skolerugby. Truida Kestell Rugbytrots! 🏉 Die rugbyspanne van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het Saterdag, 18 April 2026, hul krag en vaardigheid ten toon gestel in ’n reeks skolerugby wedstryde teen…

Provinsiale Rugbytoernooie – Hoërskool Strand presteer blink uit

Provinsiale Rugbytoernooie. 🏉 Hoërskool Strand vier uitstaande rugbyprestasies tydens Junie-vakansie. Tydens die afgelope Junie-vakansie het verskeie van Hoërskool Strand se talentvolle leerders landwyd aan provinsiale rugbytoernooie deelgeneem — en met…

O.16A Rugbyspan – Hoërskool Piet Retief

O.16A Rugbyspan – Hoërskool Piet Retief is baie trots op hul o/16A rugbyspan wat geskiedenis gemaak het! Hulle is nou amptelik as die 29ste beste rugbyspan in die land erken!…

Vrystaat Platteland rugbyspanne – Hoërskool SPS Brandfort

Vrystaat Platteland rugbyspanne – Foto: Danté Underhay (o.11), Kian le Grange (o.12), JJ Pretorius (o.11), Niël Fraser (o.12), Danru Burger (o.12) en Martin Strydom (o.12). Hoërskool SPS Brandfort is ongelooflik…

Skolerugby – BVHS teen Hoërskool Hentie Cilliers

Skolerugby. Verskeie rugbyspanne van Bethlehem Voortrekker Hoërsckool het vandag, 10 Mei, kragte gemeet teen Hoërskool Hentie Cilliers in skolerugby wedstryde. Uitslae: BVHS teen Henties BVHS teen New Horizon A Halftyd…

Skolerugby – Hoërskool Jim Fouché Eerste span 2025

Skolerugby. Hoërskool Jim Fouché stel hul Eerste Rugbyspan vir 2025 bekend. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf

Skolerugby – Grey Kollege rugby-seisoen begin

Skolerugby. Die fluitjie het geblaas en Grey Kollege se eerste wedstryde vir die seisoen het die naweek suksesvol afgeskop. Uitslae behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://greycollegesecondary.com/

Affie-Rugby Oriënteringsdag – Afrikaanse Hoër seunskool

Affie-Rugby Oriënteringsdag. Affies se voornemende graad 8’s van 2025 is vandag op die Loftus Versfeld se velde verwelkom. Nie minder nie as 180 kannetjies se vaardighede en fisiese vermoëns is…

Sewes Rugby Hoërskool Heidelberg – Welkom Gimnasium

Sewes Rugby Hoërskool Heidelberg. Welkom Gimnasium is aangewys as die wenners tydens die Sewes Rugby Hoërskool Heidelberg. Uitslae van Welkom Gimnasium: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto verskaf

Sentraal 7’s Rugbytoernooi – Sentraal, JF, Grey, Fichardtpark

Sentraal 7’s Rugbytoernooi. Uitslae van Sentraal 7’s Rugbytoernooi, Saterdag, 31 Augustus. O.15 Spanne O.17 Spanne Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto’s verskaf

Rugbyseisoen sterk geëindig – Hoërskool Nelspruit

Rugbyseisoen sterk geëindig. Hoërskool Nelspruit se rugbyspelers het hul rugbyseisoen sterk geëindig. Die laaste wedstryde van die seisoen was Vrydag, 9 Augustus, teen Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp.. Die rugbyseisoen van…

Skolerugby – Hoërskool Bultfontein rugbyspelers presteer

Skolerugby. Vier rugbyspelers van Hoërskool Bultfontein is gedurende die afgelope vakansie se skolerugby as spelers van die wedstryd gekroon. Werbrand Swart, Gideon Labuschagne, Derik Greyling en Lenró Krüger, het die…