Sewes Rugby Hoërskool Heidelberg. Welkom Gimnasium is aangewys as die wenners tydens die Sewes Rugby Hoërskool Heidelberg.
Uitslae van Welkom Gimnasium:
- Wen Leeuwenhof 53-0
- Wen Zayo Rhino Academy 28-14
- Wen Hugenote 33-5
- Wen Volkskool Heidelberg 14-12
- Wen Transvalia 33-17 (semi-finaal)
- Wen Hoërskool Noordheuwel 31-7 (finaal)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://welkom-gimnasium.co.za/
Foto verskaf









