Affie-Rugby Oriënteringsdag. Affies se voornemende graad 8’s van 2025 is vandag op die Loftus Versfeld se velde verwelkom. Nie minder nie as 180 kannetjies se vaardighede en fisiese vermoëns is deur ‘n span Affie-afrigters op die proef gestel.
Klub 600, die rugby-ondersteunersklub, het die nuwe ouers ook met ‘n tradisionele sosatie braai verwelkom.
Affies sien met groot verwagting uit na die 2025-seisoen!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto en video verskaf
Become a Sponsor








