)

Tennis 4 Jesus – Augsburg Landbougimnasium

Tennis 4 Jesus. Augsburg Landbougimnasium, Clanwillam, se hoërskool tennisspan het aan die “Tennis 4 Jesus”- dubbelstoernooi te Bredasdorp deelgeneem. Hierdie toernooi is ‘n jaarlikse hoogtepunt vir die tennisspelers, en hierdie jaar het dit weereens nie teleurgestel nie.

Vrydagoggend het die reën die spelers so bietjie teruggehou, en vir die matrieks is dit die ideale geleentheid om bietjie akademies te verkeer!

Augsburg het in die B-afdeling van die toernooi gespeel waar hulle meegeding het teen Hoërskool Swartland van Malmesbury, Hoërskool Punt van Mosselbaai, Hoërskool Brackenfell van Kaapstad, Hoërskool Bredasdorp en Hoërskool Bellville.

Augsburg het gewen teen Brackenfell en eindig vyfde in hul afdeling.

En toe jaag die reën die matrieks boeke toe!

Bietjie koud na die reën

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://augsburggim.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal