EHS-onderwysers ontvang toekennings. Tydens die Gert Sibande se Distrik Prysuitdeling het Hoërskool Ermelo ’n toekenning ontvang vir universiteitsvrystelling van 74, 6% wat deur die matriekgroep van 2023 behaal is.
Die volgende EHS-onderwysers ontvang toekennings vir 100% slaagsyfer in hul onderskeie vakke:
- Me Lynelle Grobler (English First Additional Language)
- Me Dedré Schoeman (Wiskunde)
- Me Elana Fourie (Toerisme)
- Mnr Faans van der Merwe (Landboubestuur en Landbouwetenskap)
- Me Elsonia Kotze (Fisiese Wetenskap)
- Me Gerda van Zyl (Afrikaans Huistaal)
- Me Elsa Matthee (Gasvryheidstudies)
- Me Erna Schoeman (English Home Language)
- Mnr Estian Horn (Ingenieursgrafika en -ontwerp)
- Me Theunie Heinz (Musiek)
- Me Carin van der Merwe (Visuele Kuns)
- Mnr Marius Smit (Inligtingstegnologie)
- Me Elana Fourie en Mnr Hennie Dippenaar (Wiskundige Geletterdheid)
- Me Cea du Plooy en Me Linda Horn (Lewensoriëntering).
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf