Gerda Steyn. Hoërskool Bothaville is baie trots op Gerda Steyn, oud-leerder van Hoërskool Bothaville. Gerda het gister, 11 Junie, die Comrades Marathon gewen en ook in die proses die rekord vir die af-wedloop verpletter.
Hoërskool Bothaville en die hele gemeenskap van Bothaville is trots op die puik prestasie van Gerda Steyn.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za