SAWMGA Vrystaat. Twee leerders van Hoërskool Bothaville, Riané Horn en Dane Engelbrecht het tydens die SAWMGA VRYSTAAT prysuitdeling die volgende prestasies behaal in die Western mounted Games.
- Dane Engelbrecht is gekroon as die algehele kinder kampioen vlak 2 vir 2023
- Riané Horn is gekroon as die algehele junior kampioen vlak 2 vir 2023
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.facebook.com/BothavilleHS/
Foto’s verskaf